Vertel ons so bietjie meer van jouself
Ek en wederhelf is reeds 36 jaar getroud, en ons het twee volwasse dogters, waarvan die jongste getroud is en ons geseën het met twee pragtige kleindogters.
Beroep: Ek is ‘n korttermynversekeringsmakelaar
Woon in: Ons woon sedert die einde van 1983 in Kempton Park
Troeteldiere: Ons is Staffie-mense, en ons huidige dierekind is ’n bruin enetjie genaamd Coco
Wat geniet jy die meeste van lees?
Behalwe dat ek myself heeltemal verloor in ’n goeie verhaal, geniet ek keurige en slim taalgebruik.
Vertel ons van jou ander stokperdjies?
Scrapbooking is vir my sinvol, omdat jy werk daaraan om jou herinneringe veilig te bewaar, maar tans is die ure in die dag te min om daarby uit te kom. Ek spandeer baie tyd aan hekel vir ’n bediening wat trooskomberse maak vir mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het. Ek is ook gemoed met…
View original post 359 more words