Tags

, ,

Lees ek vanaand ’n kosbare bloginskrywing deur die skrywer, Alta Cloete, oor die liefde wat teen ’n prys kom. Hierdie skrywer is klaarblyklik deur die meule met karakters en hulle liefdes en alles wat daarmee saamhang.

Die blog is ’n lees werd!

https://altacloete.wordpress.com/2013/04/28/liefde-kom-teen-n-prys/#comment-1566

Na al die intrige, bly daar mos maar altyd die liefde …